bormandumazitha.co.za

Thureos Christen Gemeente






  42 Reid St, Westdene, Bloemfontein, 9301

  +27727903005

Contacts

42 Reid St, Westdene, Bloemfontein, 9301

http://thureosgemeente.co.za/

+27727903005

Send updates or Remove

Description

Thureos Christen Gemeente Bloemfontein – Christenskap wat werk!

Thureos Christen Gemeente is‘n charismatiese gemeente in Bloemfontein. As jy hou van die intimiteit en familie-wees wat ‘n klein gemeente bied, sal jy sommer tuis voel by ons. Ons hou van praktiese Christenskap – dinge wat maak dat jou Christenskap vir jou werk – bv. ‘Hoe bid mens dat dit sin maak?’ of ‘Hoe klink God se stem nou eintilik?’ Eredienste is Sondag oggende om 09:30 tot ongeveer 11:00 (Reg van toegang word voorbehou). Daar is ‘n Sondagskool vir kinders jonger as 12 jaar.