bormandumazitha.co.za

Koswerf @ATKV Buffelspoort






  R104

  +27145721027

Description

Koswerf is die ATKV restaurante handelsmerkuitbreiding

Die naam Koswerf is afgelei van die woord, Food Court, soos dié in groot winkelsentrums in en om Johannesburg. Daar is gewoonlik verskeie restaurante, formeel en informeel, in ’n Food Court en ons het dié gedagte deurgetrek na die oorde