bormandumazitha.co.za

Ebenhaeser Church






  3 Kenilworth Rd, Bloemfontein

  +27828980853

Description

Ebenhaeser Gemeente | Bloemfontein | Tuisblad | Weergeboorte

Ons is 'n Bybelse Evangeliese Gemeente. Vir ons beteken dit om volgens die Bybel se voorskrifte te leef, die Evangelie te verkondig en 'n hartlike gemeente te wees wat die Geinspireerde Woord van God aanvaar en uitdra in die wêreld. Ons glo dat elke persoon weergebore moet word. Almal is welkom by die Here se huis.