bormandumazitha.co.za

Die Voortrekkers - De Bank Kampterrein






  R716 Road, 3.2 km East of, Oranjeville, 1995

  +27824918766

Description

Transvaal Voortrekkers - Terreine: De Bank

Die De Bank terrein is geleë op die oewer van die Vaaldam, naby Oranjeville. Die terrein is spesiaal ingerig vir waterwerkkampe, met lieflike grasperke, groot badkamergeriewe, ‘n saal en toegeruste kombuis. Die terrein verskaf ook slaapplek in houthuisies vir 60 mense. Tente kan met gemak opgeslaan word.