bormandumazitha.co.za

Books 24/7






  Tee Jay Rd, Brackenfell South, Cape Town, 7560

  +27219811270

Contacts

Tee Jay Rd, Brackenfell South, Cape Town, 7560

https://www.books247.co.za/

+27219811270

Send updates or Remove

Description

Books247 School Text Books

Boeke24/7 "Behandel elke klant soos 'n Diamant" Boeke 24/7 verskaf hand-, lees- en voorgeskrewe boeke asook skryfbehoeftes aan skole landwyd. Bestellings kan telefonies, per faks via e-pos of via internet (www.books247.co.za) geskied. Individuele leerlingpakkette kan per skool vir hand-, lees- en voorgeskrewe boeke sowel as skryfbehoeftes geplaas kan word. Boeke24/7 het op 1 Julie 2007 hul deure geopen. Die personeel is baie ervare en beskik oor jare se ondervinding in die skoolhandboekbedryf. Ons toegewyde bemarkers besoek skole op 'n gereelde basis. Boeke24/7 is in 2008 deur die uitgewers as die beste opvoedkundige boekhandelaar in Suid-Afrika aangewys. Skakel ons gerus vir enige navrae en/of kwotasies.