bormandumazitha.co.za

Tevrede Lekkerus






  Van Zylsrus, 8467

  +27842081639

Description

About Tevrede Lekker Rus Accommodation Northern Cape

Tevrede is ‘n uitstekende rusplek, want dit is perfek geleë tussen Kuruman en Askham, naby Vanzylsrus vir die toeris wat ‘n oornagplekkie soek op pad na die Kgalagadi-vredespark en Botswana is ook net oor die grens.