bormandumazitha.co.za

Panorama Estates






  Robert Broom Dr, Rangeview, Krugersdorp, 1739

  +27119541077

Contacts

Robert Broom Dr, Rangeview, Krugersdorp, 1739

http://www.panoramalandgoed.co.za/

+27119541077

Send updates or Remove

Description

Introduction

Panorama Landgoed - Knus geleë aan die voet van Noordheuwel in Rangeview, Krugersdorp bied Panorama Landgoed aan sy 530 inwoners ‘n panoramiese uitsig in ‘n rustige omgewing. Hierdie uitsig en rustigheid word vervolmaak deur die pragtige tuine en bome in die oord wat ‘n ryk voëllewe lok – die beroemde witkruisarende van die Walter Sisulu Botaniese tuin is gereelde besoekers in dié omgewing. Die geplaveide paaie in die oord maak dit vir die inwoners maklik en gerieflik om in die oord rond te beweeg.